DEKAT: Karoo Art Hotel herleef.
Автор: DEKAT MAGAZINE TYDSKRIF
Загружено: 2022-12-15
Просмотров: 376
Описание:
Die nostalgie is tasbaar in dié plattelandse hotel. Aan die voet van die Langeberge, langs die bekende Roete 62 in die dorp Barrydale, is ’n nuwe era onlangs vir die Karoo Art Hotel ingewy. Die hotel was nog altyd bekend vanweë ’n kreatiewe aanslag. Die nuwe eienaars, Rick en Sue Mellvill, het dié juweel onder hande geneem. Die deure is oopgegooi en ’n splinternuwe hoofstuk het die lig gesien. Hulle missie was nie net om die dorp sy geliefde hotel terug te gee nie, maar ook om ’n plek te skep waarin dorpenaars en toeriste kan deel. Marliza het gaan inloer.
Koop jou digitale uitgawe hier: https://dekatdigitaal.co.za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: