ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Selfhaat, Depressie & Angs – Wat Blok Jou Deurbraak?

Автор: Menorah Tabernakel

Загружено: 2025-12-23

Просмотров: 3157

Описание: Party dae is dit nie net hartseer nie…dis selfhaat...Dis depressie....Dis angs en verwerping wat soos ’n muur voor jou staan.
Ek weet hoe dit voel, daardie gevoel dat jy vasgevang is – jy bid, jy probeer, maar iets blok jou deurbraak.....en jy vra jouself stil-stil:

“Hoekom voel dit of ek nie vorentoe kan kom nie?”

In vandag se Koffietyd gesels ons eerlik hieroor, nie met mooi woorde nie maar met waarheid, lig en hoop.

As jy al gevoel het: dat jy teen jouself veg, dat jou gedagtes jou grootste vyand raak dat jy moeg is om sterk te wees…dan is hierdie video vir jou.

Maak vir jou ’n koppie koffie ☕ Sit vir ’n oomblik stil en kom luister saam.

👉 Wat is dit regtig wat jou blok om deurbraak te kry?

#koffietyd


kyk meer:    • Selfhaat, Depressie & Angs – Wat Blok Jou ...  

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

#MenorahTabernakel #FrikWeideman

***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.

Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:

Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.

Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel  
Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel  
Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal.

1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.

Shalom
Menorah Tabernakel

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Selfhaat, Depressie & Angs – Wat Blok Jou Deurbraak?

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Twee Fondamente - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Twee Fondamente - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Nuwejaar diens

Nuwejaar diens

As jy nie die liefde het nie | Nevil Norden

As jy nie die liefde het nie | Nevil Norden

6 Geestelike voorbereidings stappe vir doomsday - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

6 Geestelike voorbereidings stappe vir doomsday - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Kersfees... Waaroor gaan dit? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Kersfees... Waaroor gaan dit? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Wie is die TWEE getuienisse in OPENBARING? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wie is die TWEE getuienisse in OPENBARING? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Hierdie preek is nie vir jou bedoel nie [28 Des 2025]

Hierdie preek is nie vir jou bedoel nie [28 Des 2025]

Die fees op almal se lippe (Kersfees) - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle

Die fees op almal se lippe (Kersfees) - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle

Demoniese Evangelie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Demoniese Evangelie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

KERSDAGDIENS

KERSDAGDIENS

RITME Digitaal | Kersfees: Vrede vir jou | Johan Smith

RITME Digitaal | Kersfees: Vrede vir jou | Johan Smith

Betzal'El // Bouer en Oprigter van die Tabernakel - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Betzal'El // Bouer en Oprigter van die Tabernakel - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wedergeboorte: Wat mense nie weet nie! // Deel 1 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wedergeboorte: Wat mense nie weet nie! // Deel 1 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Suid Afrika word wakker - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Suid Afrika word wakker - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

28 Desember | Johan Geyser | Kyk en Kyk weer

28 Desember | Johan Geyser | Kyk en Kyk weer

Die DONKERE betekenins van kersfees - Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

Die DONKERE betekenins van kersfees - Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

WAARSKUWING: Jy gaan dink dit is “god” #koffietyd- Frik Weideman | Menorah Tabernakel

WAARSKUWING: Jy gaan dink dit is “god” #koffietyd- Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Here, U is my lewe!  |  Uit die Woord - Digitaal

Here, U is my lewe! | Uit die Woord - Digitaal

Soek jy jou eie eer? (Joh 7:18) | Vita Dei 724

Soek jy jou eie eer? (Joh 7:18) | Vita Dei 724

Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?

Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]