Almal Het 'n Storie
Автор: Krulkop-Hub
Загружено: 2025-11-20
Просмотров: 34
Описание:
As jy, soos ek, glo dat ons leer en groei deur ware mense en ware stories - of dalk gaan jy tans deur iets en wil met iemand praat wat dit self al beleef het - dan is hierdie vir jou.
By ASK kies jy ’n “Stranger” gebaseer op ’n onderwerp wat jou nuuskierigheid prikkel. Jy sit, hulle deel ’n kort inleiding van hul storie, en daarna kan jy enige iets vra wat jy nog ooit daaroor wou weet. Geen oordeel. Geen ongemak. Net mense wat opreg met mekaar gesels.
Hier is ’n paar tipes Stranger-temas wat jy op ’n Saterdag kan teëkom:
💬 Mense wat iets oorkom het
💬 Mense wat saam met iets leef
💬 Mense wat iets besonders ervaar het
💬 Mense wat ’n bepaalde keuse gemaak het
💬 Mense met stories wat selde gehoor word
Ek het daar weggegaan geïnspireerd, ligter, en dankbaar oor hoe uniek - én hoe dieselfde - ons almal is. As jy nuuskierig is of lus is vir iets betekenisvol… gaan kyk gerus 👉 aStrangerKind.com.
Ek beveel dit van harte aan. Hou A StrangerKind se blad dop vir opkomende events.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: