Troudroom word waar met ossewa-troukar
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2017-03-05
Просмотров: 3346
Описание:
’n Bruid van Fouriesburg in die Vrystaat se droom het waar geword toe sy met ’n regte ossewa met ’n vol span osse na haar bruidegom aangery is.
Xandrie Nieuwoudt (35, néé Exley) sê dit en die res van die dag het presies afgeloop soos wat sy en haar man, Peet (33), dit wou gehad het.
“Dit was só lekker en ons is dankbaar dat die reën ons vir ’n oomblik kans gegee het sodat ons mooi foto’s kon neem,” het sy Sondag telefonies gesê.
Die ossewa idee was haar idee.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: