Oorsig: Openbaring 12-22
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2021-08-19
Просмотров: 2772
Описание:
Kyk na ons oorsigvideo van Openbaring 12-22 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Openbaring wys Johannes se visioene dat Jesus die bose deur sy dood en opstanding oorwin het en eendag as die ware koning van die wêreld sal terugkeer.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Openbaring
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: