Ons Storie - Kezia Swartz(Official Lyric Video)
Автор: KEZIA
Загружено: 2025-11-13
Просмотров: 17361
Описание:
“Ons Storie” is an emotional Afrikaans R&B ballad about love, forgiveness and rebuilding a broken bond. This lyric video captures the nostalgia and softness of the song through cinematic visuals.
Written & Performed by:
Kezia Swartz
📸 Follow Me:
Instagram: https://www.instagram.com/kezia__swar...
Facebook: / 14wh4efugbd
TikTok: https://www.tiktok.com/@kezia_swartz?...
Kezia Swartz
Ons Storie
Ons Storie lyric video
Afrikaans music
Afrikaans R&B
South African music
new Afrikaans song
romantic Afrikaans song
emotional Afrikaans song
R&B Afrikaans
Kezia Swartz Ons Storie
love song Africa
music video Afrikaans
broken love song
forgiveness song
lyrical video Afrikaans
Lyrics:
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar maak net sin
Die storms verdwyn soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye gaan ons saam
Ons liefde is iets wat alles kan weerstaan
Jy is my rus
Jy's my plan
Jy's my lewe
Die liefde wat jy vir my het
Bring my vrede
Die een wat ek hou in my gebede
Jy gee my 'n heel nuwe doel in die lewe
Ek't foute gemaak maar jy't my vergewe
Nou bou ons op liefde en nie die verlede
Verlede
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar maak net sin
Die storms verdwyn soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye gaan ons saam
Ons liefde is iets wat alles kan weerstaan
Deur al die gevegte, staan ons steeds saam
Ons bou aan ons toekoms, per dag
Raam vir raam
En met elke val weet ek ons gaan weer staan
Weer staan
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar maak net sin
Die storms verdwyn soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye gaan ons saam
Ons liefde is iets wat alles kan weerstaan
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar maak net sin
Die storms verdwyn soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye gaan ons saam
Ons liefde is iets wat alles kan weerstaan
Ons Storie
#Onsstorie #KeziaSwartz #afrikaansmusiek #lyricvideo #afrikaans
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: