dK | Pop-Up |
Автор: Pop-Up Kerk
Загружено: 2025-11-18
Просмотров: 69
Описание:
Dis weer daardie tyd van die jaar! Kersversierings blink in die winkels, en Stille Nag en Jingle Bells vul die lug. Maar watter Kersfees verkies jy? ’n Stille, heilige nag… of ’n vrolike jingle-bell feestyd?
In hierdie oordenking ontdek ons dat Kersfees nooit net een klank of een stemming was nie. Dit is aanbidding én viering, stilte én vreugde, diep gesprekke én eenvoudige oomblikke saam met kinders. Kersfees is God wat in al die klanke van die lewe inkom—’n volronde, “surround sound” ervaring van Immanuel: God met ons.
Kom ontdek die wonder van ’n Kersfees wat die hele spektrum van jou menswees omhels. 🎄✨
#PopUpKerk #DieKerk #Kersfees #Oordenking #Immanuel #Kersboodskap #Geloof #StilleNag #JingleBells #Kersfees2025 #ChristelikeMotivering #AfrikaansPreek #SurroundSoundKersfees #GodMetOns
Indien jy graag 'n bydrae wil maak tot die bediening, click op die volgende link: https://pay.yoco.com/die-Kerk-Menlyn-...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: