📖 Jou Verlede Gee Jou Nie Geestelike Gesag Nie
Автор: Arend Botha
Загружено: 2026-02-15
Просмотров: 69
Описание:
📖 Jou Verlede Gee Jou Nie Geestelike Gesag Nie
#arend009
Baie mense gebruik hul verlede — of dit nou heksery, satanisme of sogenaamde “geestelike kennis” is — as bewys van gesag. Maar ervaring alleen gee jou nie outomaties gesag oor die Bybel of die Heilige Gees nie.
Ervaring is belangrik.
Maar die Woord van God bly die finale toets.
In hierdie video praat ons oor geestelike onderskeiding, ware gesag, en waarom geen persoonlike storie bo Skrif gesag staan nie.
📖 Tema: Geestelike Gesag
⚖️ Fokus: Skrif bo ervaring
🔥 Onderwerp: Geestelike Oorlogvoering
#satanisme #ocult #geestelikeoorlogvoering #bevryding
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: