Graad 10 - Kwadratiese Drieterm Faktorisering
Автор: ONTU Academy
Загружено: 2019-02-19
Просмотров: 1218
Описание:
Opsoek na nog n voorbeeld van Kwadratiese Drieterm Faktorisering? Hierdie video is net vir jou!
In die video kyk Ruan van ONTU Academy na n moeiliker faktorisering voorbeeld en verduidelik die nodige teorie van faktorisering in diepte.
---
ONTU Academy is 'n aanlyn platform spesifiek ontwerp vir 1-tot-1 klasse vir studente en tutors. Die platform is beskikbaar enige plek in Suid Afrika en ons doel is om studente met die beste moontlike tutors in Suid Afrika te connect.
Besoek ons webwerf by https://ontuacademy.com/ vir meer inligting!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: