Pandjieswinkelstories: 2 September 2014
Автор: kyknettv
Загружено: 2014-09-03
Просмотров: 12588
Описание:
Oom Geel-Kerneels is ‘n gegoede delwer-boer maar hy wys dit nie. Dié dat die Weduwee Davel hom erg neerbuigend en met minagting behandel wanneer hy wil gaan kuier. Maar dan sien die Weduwee Davel uit watter duur motor hy voor die kerk klim en verander haar houding...
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: