20251231 Ds CL Oujaarsboodskap Eks 12 God is in beheer en voorsien
Автор: Afrikaanse Kerk New Zealand
Загружено: 2025-12-31
Просмотров: 128
Описание:
Die tema van hierdie 2025-Oujaars-erediens is "God is, en bly steeds in beheer en God voorsien, al is dit op vreemde maniere". Kom herontdek hierdie beloftes, teen die agtergrond van die uittog van Israel uit Egipte, uit slawery na God se beloofde bevryding. Voel vry om dit te deel met familie, vriende en ander soekendes na die ware boodskap. Hierdie erediensboodskap is gelewer in Haumoana, New Zealand.
Krediet:
Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse Gemeente in Hawke’s Bay en Palmerston North.
Opname datum: 20251231
Teks: Eksodus 12
Skakel: • 20251231 Ds CL Oujaarsboodskap Eks 12 God ...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: