Ons Roei die Oranje Rivier van Noordoewer na Aussenkehr met Felix Unite - Afrikaans
Автор: Sunset Tribe Adventures
Загружено: 2023-04-20
Просмотров: 1061
Описание: Ons sou roei in April 2020....maar toe Covid en ons moet ons beplanning uitskuif. Felix Unite gee vir ons 3 jaar se krediet om die trip te doen en om geen tyd te spaar en Na 3 jaar se wag het ons uiteindelik die almal se dagboeke so uitsorteer om die laaste week van Maart 2023 te gaan! Die vorige keer was in 2017, die water was laag en die river stadig, die keer, n bietjie ander stand van sake. Die rivier is hoog en vinnig, en dit het gesorg vir baie opwinding.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: