Tiendes & Gawes.
Автор: Trumpet Call
Загружено: 2021-08-26
Просмотров: 6372
Описание:
Tiendes en Gawes: Die mees verdraaide, gemanipuleerde en misbruikte Skrif-konsep in vandag se institusiekerk. Kom leer in hierdie video hoe die Ou Testament se TIENDES "vertaal" na die Nuwe Testament se GAWES:
Wie is die gewers? Wie is die ontvangers?
HOEKOM gee ek? Vir WIE gee ek? HOEVEEL gee ek?
Mag die Koninkryk van God se ekonomie weer aan die gang kom!
Mag ons Jesus weer toelaat om Sy eie Koninkryk te administreer!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: