Hoe om beheer te vat oor jou gesondheid? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Автор: Menorah Tabernakel
Загружено: 2025-10-14
Просмотров: 5114
Описание:
Baie mense weet nie dat ons woorde lewe of dood kan spreek nie. Jou liggaam is die tempel van Elohim – behandel dit met respek en geloof. Die vyand wil hê jy moet glo dat Elohim nie meer kan genees nie, maar dis ‘n leuen!
Ek wil vandag saam met jou die eerste stap vat om beheer te neem oor jou gesondheid – deur lewe te spreek oor jou liggaam. Kry jou koffie, sit saam, en kom leer hoe om WEER lewe te spreek oor jou tempel. ☕️ #koffietyd
kyk meer: • Hoe om beheer te vat oor jou gesondheid? -...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:
Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ
Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal.
1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: