Poppie van der Merwe: 'Jy gaan vrek' word aan beskuldigde in hof gesê
Автор: HuisgenootTV
Загружено: 2016-11-03
Просмотров: 41991
Описание:
Die driejarige Poppie van der Merwe van Brits, se dood, na bewering aan die hand van haar stiefpa, Kobus Koekemoer, het mense landwyd geruk. Hy het haar na bewering herhaaldelik geskop en is op 25 Oktober in hegtenis geneem.
Op 3 November het hy in die hof op Brits verskyn waartydens die gemeenskap duidelik hul misnoë met hom te kenne gegee het.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: