ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

MLNP Genesing sonder woorde

Автор: Bertie Hanekom

Загружено: 2025-10-31

Просмотров: 40

Описание: Stel jou vir een oomblik voor, genesing wat nie begin met praat nie, maar eintlik met stilte.
Vandag kyk ons na iets genaamd MLNP, ‘n proses wat beloof om ons te help herstel, sonder dat ons ons hele lewensverhaal hoef uit te pak.
Ons word mos geleer dat as ons net ons probleme kan verstaan, jy die hoekoms kan uitpluis, dan sal ons beter voel.
Maar, wat as daardie insig, daai aha oomlik, eenvoudig net nie genoeg is nie?
En dis juis hierdie vraag, wat die deur oopmaak vir iets heeltemal anders.
‘n Proses wat nie fokus op die storie wat ons met ons monde vertel nie, maar eerder op die stil, onuitgesproeke taal van ons eie liggaam en ‘n metode wat luister na wat die lyf heeltyd probeer sê.
Praatterapie fokus byna altyd op die storie.
Wat het gebeur, hoe het jy daar gevoel, wat is die narratief?
MLNP, aan die anderkant, verskuif daardie fokus heeltemal.
Weg van die storie, en direk na die liggaam en sy fisiese sensasies.
En dit is ‘n fundamentale verskil.
En hierdie stelling is regtig die kern van die hele saak.
Die rede waarom daar ‘n alternatief soos MLNP bestaan, is hierdie besef dat jy alles kan verstaan, maar niks voel anders nie.
Dink ‘n bietjie daaroor, jy kan ‘n probleem intellektueel heeltemal uitpluis, maar steeds vasgevang voel in presies die selfde emosies en fisiese reaksies.
MLNP staan vir Multi-Level Neuro-processing.
Nou, moet nie dat die naam jou afskrik nie, alhoewel dit op meer as ‘n dosyn komplekse neurowetenskaplike teorieë gebou is, is die praktiese toepassing daarvan verrassend eenvoudig en maklik.
Ons is so gewoond daaraan om ons probleme uit te praat, om daaroor te redeneer, so die idee dat genesing kan gebeur deur juis stil te bly en net na die liggaam te luister, dit voel heeltemaal teen-intuïtief vir baie van ons.
Kom ons kyk hoe dit moontlik is.
So waar lê die antwoord dan?
Wel, nie in ons gedagtes nie, maar in ons biologie.
Ons moet verstaan hoe die liggaam sy eie storie van trauma en stres vertel en nog belangriker, hoe dit daardie storie vashou.
Kom ons volg gou dialogiese pad.
Eers is daar ‘n bedreiging en jou liggaam oorstroom met energie.
Die natuurlike reaksie is om te veg of te vlug.
Maar, en hier is die sleutel, wat gebeur as jy nie kan veg of vlug nie?
Jou sisteem gaan in ‘n vriestoestand.
En al daardie massiewe oorlewingsenergie, dit het nêrens om heen te gaan nie en word letterlik in jou senuweestelsel vasgevang.
So die kern van die saak is dit, trauma gaan nie net oor die slegte herinnering in jou kop nie, dit gaan oor ‘n onvoltooide biologiese siklus.
Daardie oorlewingsenergie wat nooit vrygelaat is nie, bly in jou senuweestelsel aan, wat dit ongelooflik moeilik maak om weer te voel en rustig by die lewe in te skakel.
As die probleem ‘n fisiese storing van energie is, dan moet die oplossing ook fisies wees, dit maak mos sin nê, en dis presies waar die sonder woorde gedeelte inkom.
Wel, MLNP gebruik ‘n proses van gefokuste bewustheid.
Pleks van die storie oor en oor te vertel, word jy gelei om die spontane sensasies in jou liggaam te volg.
‘n Bewing hier, ‘n warmte daar, ‘n knop op die maag.
Deur bloot hierdie sensasies waar te neem, sonder oordeel, gee jy daardie gestoorde energie die kans om uiteindelik klaar te prosesseer en te ontlaai.
En so herstel jou senuweestelsel sy natuurlike balans.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
MLNP Genesing sonder woorde

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Waarom tradisionele hulpverleningsmodelle eintlik 'n mors van tyd en geld is!

Waarom tradisionele hulpverleningsmodelle eintlik 'n mors van tyd en geld is!

Vintage Floral Free Tv Art Wallpaper Screensaver Home Decor Samsung Oil Painting Digital Wildflower

Vintage Floral Free Tv Art Wallpaper Screensaver Home Decor Samsung Oil Painting Digital Wildflower

Wat is Neuro Coaching

Wat is Neuro Coaching

⚡️ Кремль экстренно созвал Совбез || Путин принимает условия США

⚡️ Кремль экстренно созвал Совбез || Путин принимает условия США

Pastel Heart Background Screensaver Loop 1 Hour 1080p HD

Pastel Heart Background Screensaver Loop 1 Hour 1080p HD

Czech Tech Talks #13: Miroslav Virius – FJFI ČVUT, vědec z CERNu a Brookhavenu, autor knih

Czech Tech Talks #13: Miroslav Virius – FJFI ČVUT, vědec z CERNu a Brookhavenu, autor knih

Positive Mood Jazz ☕ Cozy Winter Coffee Jazz Music and Sweet Bossa Nova Piano for Energy the day

Positive Mood Jazz ☕ Cozy Winter Coffee Jazz Music and Sweet Bossa Nova Piano for Energy the day

Музыка лечит сердце и сосуды🌸 Успокаивающая музыка восстанавливает нервную систему,расслабляющая

Музыка лечит сердце и сосуды🌸 Успокаивающая музыка восстанавливает нервную систему,расслабляющая

MLNP Padkaart

MLNP Padkaart

Tomaso Albinoni Oboe & Violin Concerto

Tomaso Albinoni Oboe & Violin Concerto

1 Hour of Dark Abstract Height Map Pattern Loop Animation | QuietQuests

1 Hour of Dark Abstract Height Map Pattern Loop Animation | QuietQuests

Romantic pink hearts: Mood Frame tv Art for Valentine's Day | TV Screensaver and Background

Romantic pink hearts: Mood Frame tv Art for Valentine's Day | TV Screensaver and Background

Sisteme van die Brein

Sisteme van die Brein

Президент выводит войска? / Спецборт срочно вылетел в Москву

Президент выводит войска? / Спецборт срочно вылетел в Москву

4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации

4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации

Winter Energy 2026 ❄️ 24/7 Live Stream 🌅☕ Happy Music to Start Your Day - Relaxing Chillout House

Winter Energy 2026 ❄️ 24/7 Live Stream 🌅☕ Happy Music to Start Your Day - Relaxing Chillout House

Ecometrics  A Partnership

Ecometrics A Partnership

1 Hour of White Wave Pattern | QuietQuests

1 Hour of White Wave Pattern | QuietQuests

Keskhommik 21.01.2026

Keskhommik 21.01.2026

Happy January Morning Jazz ☕ Positive Coffee  Music and Delicate Bossa Nova Piano for Joyful Moods

Happy January Morning Jazz ☕ Positive Coffee Music and Delicate Bossa Nova Piano for Joyful Moods

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]