14 035.86 ha Skaap plaas Te koop - Richmond distrik
Автор: Home & Hectare Rural
Загружено: 2018-10-21
Просмотров: 5865
Описание:
Plaas 1
Distrik – Richmond – Noord- Kaap
Baie netjiese eenheid met goeie infrastruktuur
Groot: 7619.7087ha
• 1 x Groot stoor
• 2 x Buite geboue
• ± 30ha water ingelys uit fontein uit
• Op die oomblik word ± 5ha se handlyne gebruik op lusern wat gevestig is
• ± 25ha ou lande
• 1 x Groot 5 Slaapkamer, 3 x badkamers, 2 x sitkamers, eetkamer, Tv kamer opwas en braai kamer
• 4 x Werkershuise
• 14 x Kampe met water
• 1.2m heinings, buite drade jakkelsproef gespan
• Eskom krag
Plaas 2
Aangrensend – Groot: 6 416.1572ha
Richmond – Noord – Kaap
• Baie water op die plaas
• Boorgate, fonteine ens
• 1 x Jag huis
• 1 x Skuur
• 1 x 2 Slaapkamer huisie
Die plaas is aangrensend van bogenoemde plaas dusk an die plase saam gekoop word
Gesamentlik is die 2 plase 14 035.8659ha
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: