[Episode 2] 40 Oeste | Seisoen 2 | Anton Pelser
Автор: Case IH Southern Africa
Загружено: 2022-09-29
Просмотров: 8727
Описание:
In die tweede episode van Seisoen 2 #40_Oeste kuier Case IH by Anton Pelser en sy vrou, dogter en seun op hulle plaas in die Hendrina-distrik. Dit was voorwaar 'n voorreg om met dié inspirerende familie te kon gesels oor waar hul passie vir landbou vandaan kom en die belangrikheid daarvan om "met jou hart" te boer.
Kyk hiér vir die volle episode.
#40_Oeste
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: