Stelling van Pythagoras Gr8 Les2 Nog voorbeelde
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-09-18
Просмотров: 81
Описание:
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Nog voorbeelde oor die stelling van Pythagoras en hoe om dit te gebruik in graad 8.
In hierdie Playlist van 6 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8, Stelling van Pythagoras, en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, Graad 8 Stelling van Pythagoras is:
-Les1 Inleiding oor die Stelling van Pythagoras
-Les2 Voorbeelde oor die Stelling van pythagoras
-Les3 Hoe om te bepaal of 'n driehoek reghoekig is
-Les4 Voorbeelde in die regte lewe - waar ons die stelling gebruik
-Les5 Stelling van Pythagoras saam met Meetkunde probleme
-Les6 Eksamen vrae oor die Stelling van Pythagoras.
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Stlling van Pythagoras.
Daar is ook hoofstukke oor:
Algebraïese uitdrukkings
Eksponente
Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings
-Vergelykings
-Stelling van Pythagoras
-Meetkunde van 'n Reguitlyn
-Meetkunde van 2-Dimensionele figure
-Funksies en Verwantskappe
-Telgetalle
-Heelgetalle
-Getalpatrone
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Playlist:
• Stelling van Pythagoras Graad 8
Playlist oor Graad 8 Meetkunde:
• Meetkunde Reguitlyn Graad 8
#wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #stellingvanpythagoras #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: