Fontein Van Lewe Pinkster Kerk - Diens Sondag 8 Februarie 2026
Автор: Fontein Van Lewe Pinkster Kerk Uvongo
Загружено: 2026-02-10
Просмотров: 138
Описание:
FONTEIN VAN LEWE PINKSTER KERK | SONDAGOGGEND DIENS | UVONGO | Pastoor Steven Carney
Wat ’n kragtige oggend in die teenwoordigheid van die Here!
Pastoor Steven Carney het ’n lewensveranderende boodskap gebring met die tema:
“Die sonde sal nie oor jou liggaam heers nie.”
Gegrond op God se Woord is ons herinner dat ons deur Jesus Christus nie meer slawe van sonde is nie — maar mense wat in vryheid, oorwinning en geestelike gesag kan leef.
Die oggend was gevul met opregte lofprysing en aanbidding, waar die Heilige Gees vrylik beweeg het. Na die boodskap het ons ook saam Nagmaal gebruik en die voltooide werk van Jesus aan die kruis herdenk.
📍 Kerk geleë: H/V Bond & Ridge rd
Uvongo, Suidkus
KwaZulu-Natal
Indien hierdie diens jou geseën het, onthou om te like, deel en subscribe om ingeskakel te bly by wat God in ons gemeente doen.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: