PC Vermaak & Shakira Peach - Alles Vir 'n Oomblik (Official Music Video)
Автор: PC Vermaak
Загружено: 2026-01-29
Просмотров: 12411
Описание:
Official Music Video for "Alles Vir 'n Oomblik” by PC Vermaak & Shakira Peach. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/avno
Follow PC Vermaak op Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/pcvermaak?i...
TikTok – https://www.tiktok.com/@pcvermaak?_t=...
Follow Shakira Peach on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?...
Instagram - https://www.instagram.com/shakirapeac...
TikTok - https://www.tiktok.com/@shakirapeach?...
Music Video Production: Stephan Van Huyssteen
Director/DOP/Editor: Stephan van Huyssteen
Assistant: Emil Paul
Glo jy in soulmates?
Of is 'n hart wat bloei dalk genoeg?
Want as die wêreld begin of raak
En die stofpad weer te dik raak
Bly net geanker
Ek het genees weer
Jou stem op die draadlyn
Was die pleister op my hartpyn
As die golwe begin rof raak
En die ruite skielik oopkraak
Ek weet ek kan swem nie
So breek my hart as jy so voel
Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel
So klim uit die bed en klim in my siel
Want as jy moet loop sal dit my verniel
Dit is my skuld
Elke liewe kyk maak jy sonde met jou hande
Want as dinge net te goed gaan
Dan vind ek myself op die maan
Alles vir 'n oomblik
Alles vir 'n oomblik
Alles vir 'n oomblik
So breek my hart as jy so voel
Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel
So klim uit die bed en klim in my siel
Want as jy moet loop sal dit my verniel
Ek sal baklei vir jou liefde
Want wat is liefde werd
As ek nie sal breek en breek en breek daarvoor?
So breek my hart as jy so voel
Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel
So klim uit die bed en klim in my siel
Want as jy moet loop sal dit my verniel
So klim uit die bed en klim in my siel
Want as jy moet loop sal dit my verniel
Want as jy moet loop sal dit my verniel
Music video by PC Vermaak & Shakira Peach performing Alles Vir 'n Oomblik (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#PCVermaak, #ShakiraPeach, #AllesVirNOomblik
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: