ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Spookstories Byron Cloete deel 1, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Автор: Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Загружено: 2019-11-06

Просмотров: 1701

Описание: Vanaf 2008 het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ʼn mondelinge oorleweringsprojek in die Noord-Kaap onderneem en is talle verhale opgeteken, waaronder immergewilde spookstories. Hierdie verhale is op die ATM se YouTube-kanaal te hore, maar wat is ʼn spook nou eintlik?

Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is dit “ʼn gees van ʼn afgestorwene wat aan lewendes verskyn; vreesaanjaende verskyning wat hom meestal snags openbaar; skim…Iets wat vrees verwek; waandenkbeeld; hersenskim…Skrikbarende iets; skrikbeeld…Lelike mens(!)”. Volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek is ʼn spook “ʼn bonatuurlike, gewoonlik nagtelike en angswekkende verskyning, gees van afgestorwene wat aan lewendes sou verskyn, dwaalgees; hersenskim, denkbeeldige bedreiging of gevaar; iets wat vrees verwek, geheimsinnige gedaante”. Sien http://www.taalmuseum.co.za/ vir ’n volledige artikel.

Facebook -   / afrikaansetaalmonument  
Twitter -   / taalmonument  
Instagram -   / taalmonument  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Spookstories Byron Cloete deel 1, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Spookstories Byron Cloete deel 2, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Spookstories Byron Cloete deel 2, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Spookstories Byron Cloete deel 3, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Spookstories Byron Cloete deel 3, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories

Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories

Die spook van Donkergat 1973 Afrikaanse Rolprent

Die spook van Donkergat 1973 Afrikaanse Rolprent

Leliefontein and Tweerivier – Two Settlements in the Kamiesberg Mountains! Ep 223

Leliefontein and Tweerivier – Two Settlements in the Kamiesberg Mountains! Ep 223

Graskoue trappers rieldans , Cederberg Kunstefees 2016

Graskoue trappers rieldans , Cederberg Kunstefees 2016

⚡️ Массированный залп по военной технике || США понесли тяжёлую утрату

⚡️ Массированный залп по военной технике || США понесли тяжёлую утрату

ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов)

ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов)

Spook Roete

Spook Roete

Revival Singers-Ebenhaeser

Revival Singers-Ebenhaeser

Spookstories Byron Cloete deel 4, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Spookstories Byron Cloete deel 4, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Lag Jou Pap - Full Video

Lag Jou Pap - Full Video

Vera's kookskerm and guest house in Leliefontein

Vera's kookskerm and guest house in Leliefontein

Съехать с шоссе | Эпизод 37 | Spook Brug – легенда N3 о призрачном мосту в Гейдельберге

Съехать с шоссе | Эпизод 37 | Spook Brug – легенда N3 о призрачном мосту в Гейдельберге

Ближний Восток: Время Выбирать Сторону⚖️Украина: Весенняя Военная Кампания⚔️Военные Сводки 3.03.2026

Ближний Восток: Время Выбирать Сторону⚖️Украина: Весенняя Военная Кампания⚔️Военные Сводки 3.03.2026

Kinder Verkooper kortverhaal (SHOT BY SHONNA PHOTOGRAPHY )

Kinder Verkooper kortverhaal (SHOT BY SHONNA PHOTOGRAPHY )

Die oorlog | Danie Botha

Die oorlog | Danie Botha

Претория: жизнь в стране апартеида

Претория: жизнь в стране апартеида

Afrikaanse vertaal grappie

Afrikaanse vertaal grappie

Kamiesberg Pass (P2951) - Mountain Passes of South Africa

Kamiesberg Pass (P2951) - Mountain Passes of South Africa

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]