Om 'n Boer Te Moer - 'n Dokumentêr oor Chris Delport
Автор: Om 'n Boer te Moer
Загружено: 2025-10-10
Просмотров: 5694
Описание:
Om ’n Boer te Moer vat jou saam op Chris Delport se reis — van boerdery tot MMA — as deelnemer aan die kykNET-TV-program Moer ’n Boer.
Baie dankie aan ons borge:
Sterling Clothing, Eco Fuel, KZN Agrochem & Seed, Hoek Seedlings, Klein Katryn, IRA HPC Ermelo, Infinity Diesel Depot Oos, Supa Quick, Agrilex, Kwa-Themba Animal Feeds, N-Signs
Spesiale dankie aan:
Die Moer ’n Boer-span, Lappies Labuschagne, Gerrie Schoeman, Riaan Schoeman, Reghardt van Niekerk, Jannie Myburgh, Neill Pieterse, Morne Swanepoel, Bradley Swanepoel, Dylan Swanepoel, JJ Opperman, Wilandi Breytenbach, Anel Maree en Annecke Opperman.
Baie dankie aan my ma, Juanita Delport, en die res van my familie wat my ondersteun het in hierdie tyd. My broer Henno Delport en my suster Eloise Delport. Al my vriende wat my bygestaan het — julle weet wie julle is, baie dankie. Tannie Janice en Oom Dirk Conradie, dankie vir alles. Baie dankie Oom Ronald en Tannie Michelle dat ek altyd welkom is by julle in die huis.
En die belangrikste van als:
“Dankie aan die Here Jesus Christus, ons God — sonder Hom was niks van hierdie moontlik nie.”
‘God is vir ons, wie kan dan teen ons wees?’ – Romeine 8:31
’n Good Mood Productions Dokumentêr
@goodmoodproductionsza
Regisseur: Almero Welgemoed
Kinematograaf: Nico Welgemoed
Uitvoerende Vervaardigers: Chris Delport & Janke Welgemoed
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: