Wat Maak Saai Anders?
Автор: SAAI
Загружено: 2025-02-28
Просмотров: 1076
Описание:
Ondersteun Saai: https://sluit-aan.saai.org/af
Wat onderskei Saai van ander landbouwstrukture in Suid-Afrika?
As ‘n netwerk eerder as ‘n tradisionele landbou-unie, reageer ons vinniger, bou ons slim verhoudings en veg ons onbeskaamd vir familieboere se belange. Van plaasveiligheid tot grondbeleid – ons staan vir dié wat hul naam op ‘n hekpaal het! Sluit by ons aan en help om ‘n sterker toekoms vir boere te bou.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: