Orania in Beweging | Episode 1: Argitektuur (English subtitles)
Автор: Orania Beweging
Загружено: 2023-02-14
Просмотров: 23512
Описание:
Orania IN Beweging! Geniet hierdie eerste episode van 'n 10-episode minireeks oor Orania.
Wys asseblief jou steun deur kommentaar te lewer met hutsmerk #OraniaInBeweging en #OiB en die episode met vriende te deel. Jy kan ook aansluit as lid by orania.co.za/lidmaatskap
Orania was aanvanklik 'n klein dorpie wat werknemers van die Departement Waterwese gehuisves het. In 1991 het Orania egter 'n permanente vesting geword vir Afrikaners wat groter selfstandigheid nagestreef het. In hierdie eerste episode van Orania in Beweging ondersoek ons die wyse waarop Orania se argitektuur oor die jare ontwikkel het.
Orania was initially a small town that housed employees of the Department of Water Affairs. In 1991, however, Orania became a permanent establishment for Afrikaners who sought greater independence. In this first episode of Orania in Motion we examine the way in which Orania's architecture has developed over the years.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: