ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Derick Hougaard: Oor 'overshare', ware mans en sy 'klein woestyn'

Автор: Netwerk24 Video

Загружено: 2017-07-20

Просмотров: 13921

Описание: Dit sal vir Derick Hougaard ’n riem onder sy hart wees om te sien hoe sy driejarige tweelingseuntjies, Eliah en Daniël, uitdraai as eerbare mans.
“As ek vir hulle een les kan leer, sal ek vir hulle leer dat alles in die lewe nie maklik gebeur nie. Die feit dat ’n mens bevoorreg groot word is ’n blessing maar ek wil hê hulle moet weet dat hulle ook moet werk en alles insit voordat jy kan kry wat jy wil hê. Verder hoop ek albei die seuns uitdraai om eerbare mans te word, want ’n opregte, eerbare man is so bedreig soos renosters,” sê Hougaard.
Die liefling van Loftus-Versveld het verlede maand in ’n huis in die Ooste van Pretoria getrek.
“Jy wil graag vir jou kinders alles gee en dit is die wonderlikste ding om te sien hoe sit en speel hulle met nuwe speel goed vir ure aan een, maar om te leer dat daar party matjies is wat nie so bevoorreg is nie, is baie belangrik,” sê hy.
Die een vraag wat op almal se lippe is aan Derick Hougaard is of daar 'n liefde aan die broei is tussen hom en Nádine?
Kyk hoe antwoord hy die vraag.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Derick Hougaard: Oor 'overshare', ware mans en sy 'klein woestyn'

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Derick Hougaard: A Rugby Legend's Tribute

Derick Hougaard: A Rugby Legend's Tribute

RSG Bekbasaar: Land en Sand met Karlien van Jaarsveld

RSG Bekbasaar: Land en Sand met Karlien van Jaarsveld

Die regte Margot Luyt – Kwêla | Kyknet

Die regte Margot Luyt – Kwêla | Kyknet

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

Nataniël | Hartenbos tot Blikkiesfees | 30 November 2022

Nataniël | Hartenbos tot Blikkiesfees | 30 November 2022

Зянон Пазьняк: Прэзентацыя кнігі

Зянон Пазьняк: Прэзентацыя кнігі "Стаць у праломе мура" ў Варшаве

Bobby van Jaarsveld transforms into a glamping dad on a family getaway to Stanford

Bobby van Jaarsveld transforms into a glamping dad on a family getaway to Stanford

Steenhuisen bedank! Wie is volgende DA leier? | Politieke Oorsig - 4 Feb 2026

Steenhuisen bedank! Wie is volgende DA leier? | Politieke Oorsig - 4 Feb 2026

5 BADAŃ Medycznych, Których NIGDY Nie Zrobię PO 70. Roku ŻYCIA - Dr Piotr Król

5 BADAŃ Medycznych, Których NIGDY Nie Zrobię PO 70. Roku ŻYCIA - Dr Piotr Król

Sê dit soos dit is. Episode 038: Koos Malan 2

Sê dit soos dit is. Episode 038: Koos Malan 2

Sê dit soos dit is. Episode 027: Genl. Georg Meiring

Sê dit soos dit is. Episode 027: Genl. Georg Meiring

Lochner kom kuier – Laataand by Rian | S3 | Ep 6 | kykNET

Lochner kom kuier – Laataand by Rian | S3 | Ep 6 | kykNET

In Touch | Episode 55 | Francois Hougaard

In Touch | Episode 55 | Francois Hougaard

Karlien van Jaarsveld - Sing vir Liefde - 15 Mei 2017

Karlien van Jaarsveld - Sing vir Liefde - 15 Mei 2017

’n Keerpunt – Hougaard: Liefling van Loftus | S1 | Ep1 | kykNET

’n Keerpunt – Hougaard: Liefling van Loftus | S1 | Ep1 | kykNET

Kā domā miljonāri, un kādai jābūt disciplīnai | Berzins Invesment

Kā domā miljonāri, un kādai jābūt disciplīnai | Berzins Invesment

Casper de Vries - Kwêla | kykNET

Casper de Vries - Kwêla | kykNET

Julius Malema vs Rian Van Heerden

Julius Malema vs Rian Van Heerden

Niggies - Die Potgooi: Die hofsaak van nader | Episode 3 | kykNET

Niggies - Die Potgooi: Die hofsaak van nader | Episode 3 | kykNET

Whitey Basson - Hannes aan Huis | kykNET

Whitey Basson - Hannes aan Huis | kykNET

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]