Betogings vlam weer op in Laingville Wes Kaap
Автор: SABC Nuus
Загружено: 2020-09-17
Просмотров: 407
Описание:
In Laingville by St Helenabaai in die Wes-Kaap het betogings weer opgevlam oor behuising en toegang tot grond. In Julie, tydens gewelddadige betogings oor dieselfde kwessie, is die 9 jarige Leo Williams, na bewering deur die polisie raakgeskiet. Die Onafhanklike Polisie-ondersoek- direktoraat, Opod, ondersoek sy dood.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #Coronavirus #COVID19News op sosiale media.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: