Natasha Joubert Nuwe Kaart
Автор: Natasha Joubert
Загружено: 2022-04-06
Просмотров: 10299
Описание: Die lewe het baie om te bied en ons kan maklik afgelei word deur allerhande dinge wat lyk of dit vir ons geluk en vervulling kan bied. Ons kan allerhande dinge najaag, geld, status, sukses, voortuitgang ens. Dit is nie noodwendig slegte dinge nie, solank dit nooit 'n afgod word in ons lewe en die plek van ons Eerste Liefde inneem nie. Soek eers die Koninkryk van God en al die ander dinge sal vir jou bygevoeg word. Mat 6:33
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: