Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar / Home & Hectare: Farm TV - 29 April 2022
Автор: Plaas TV / Farm TV
Загружено: 2022-04-28
Просмотров: 533
Описание:
Jaco Burger van Wepener is onlangs as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar aangewys. Hy boer al vir 3 jaar in die Wepener-area, op sy plaas langs die Lesothogrens. Hy gesels meer oor sy boerdery en passie vir sy diere.
Daarna vertel Rubé Bradfield van Home & Hectare ons meer oor plaaseiendomme.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: