Luukse 265 Hektaar Wild Plaas Tussen Ellisras en Vaalwater
Автор: Grové Erasmus Farms For Sale (PLASE TE KOOP)
Загружено: 2026-01-26
Просмотров: 1094
Описание:
Netjiese 265 ha wildplaas in die Waterberg, Limpopo, tussen Vaalwater en Ellisras (Lephalale).
Die plaas bestaan uit een titelakte en is nie BTW-geregistreer nie.
PRYS OP AANVRAAG, Whatsapp 078-463-2553. grove Erasmus
Die eiendom beskik oor ±3 800 m² verbeterings en word verkoop met alle meubels, toerusting en voertuie ingesluit. Die lodge-gebied is volledig toegerus met betroubare water, moderne sonkrag en goed versorgde infrastruktuur.
Akkommodasie:
9 slaapkamers
8 badkamers
7 en suite
2 motorhuise
2 woonstelle
Hoofhuis, 3 chalets, speletjiekamer, boslapa en swembad
Water en krag:
2 boorgate
2 x 10 000 L JoJo-tenks
1 natuurlike groot dam
Reënval ±600 mm per jaar
Sonkrag:
12 kW + 16 kW omsetters
36 sonpanele (550 W elk)
40 kW batterykapasiteit
Heining en paaie:
2,4 m wildheining met elektriese draad
±60% nuwe heining
Verskeie kilometer interne paaie en wildpaadjies
Wildgetalle (geraam):
Kudu 27
Impala 25
Swart impala 1
Eland 3
Kameelperd 4
Nyala 8
Sabel 3
Blouwildebees 6
Sebra 4
Uitstekende naglewe en verskeie roofvoëls, insluitend visarend, swartarend, slangarend en bateleur.
Hierdie plaas is geskik vir privaat gebruik, aftrede, naweek-ontsnapping of ’n eksklusiewe lodge-opset. Netjies, gebalanseerd en gereed vir oordrag.
MUSIEK:
Grové Erasmus - "Waar die Bosveld jou naam roep" 2025.
Lirieke, komposisie, ritme.
Videograaf, montage, regie, drone piloot:
#GroveErasmus
+27-78-463-2553
Stuur “Prystoets” om ’n mark-konsekwente prysvenster te kry.
As dit reg is, kan ons vinnig verkoop.
#bosveld #wildplaas #gamefarm #borehole #bushveld #limpopo #waterberg #plaaslewe #jag #familie
Sleutelwoorde / Keywords (kopie-plak vir metadata):
game farm share, bushveld farm for sale, wildlife farm Waterberg, Limpopo farm, inside game fence, borehole water, cattle grazing, off-grid potential, BK share purchase, South Africa farm, bosveld plaas te koop, wildplaas, binneplaas, boorgat, soetveld, jag, honde, familie
game farm share, bushveld smallholding, wildlife farm for sale, borehole water, cattle grazing, inside game fence, BK share purchase, Limpopo farm, Waterberg property, quiet retreat, off-grid potential.
bosveld boerderij te koop, wildplaas aandeel koop, boorgat water, binneplaas wildheinings, plattelandsgrond Zuid-Afrika, jacht en familie erfgoed.
Ref: P24-116840920
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: