Episode 4: Raad oor Enting – JP de Clercq
Автор: Design Biologix
Загружено: 2025-07-31
Просмотров: 12
Описание:
Episode 4: Raad oor Enting – JP de Clercq
📅 Uitsaai: 1 Julie | LBW Seisoen 29, Episode 5
Hoe belangrik is dit om te ent?
Dok Faffa Malan gesels met JP de Clercq en deel praktiese raad oor die toepassing van entstowwe, en verduidelik watter rol ’n goeie entprogram speel in dieregesondheid, produktiwiteit en kuddebestuur. Hierdie episode help jou om sinvolle, koste-effektiewe besluite te neem vir jou plaas.
🎥 In samewerking met ViaTV en Landbouweekliks
📌 Besoek Design Biologix: https://designbio.co.za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: