Babalela: Storie 1 - Martie Preller
Автор: Martelize se boekrak
Загружено: 2020-09-13
Просмотров: 2413
Описание:
Hierdie is een van die kosbaarste kinderstories in Afrikaans en een van ons gesin se gunstelinge. Hierdie is die eerste storie in 'n reeks van vier Babalela stories.
Baie dankie aan LAPA uitgewers vir die toestemming om hierdie stories te mag voorlees.
Kontak my by [email protected] of volg hierdie skakel om jou eie Babalela-storieboek te kry:
www.lapa.co.za
https://klaskameraad.co.za/
Baie dankie ook aan die volgende mense vir die kreatiewe videos en musiek wat ek in die video kon gebruik:
Musiek - https://mixkit.co/
Video's - https://www.pexels.com/
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: