Reaksie op videos oor sogenaamde EINDTYE.
Автор: Martus Moi
Загружено: 2020-05-08
Просмотров: 56
Описание:
Moeilike tye word dikwels gebruik om vrees aan te jaag.
Samesweringsteorieë vier dan hoogty.
Die Bybel, wat veronderstel is om 'n bron van troos moet wees, word dan dikwels gebruik as katalisator van sulke vrees.
Dis dan wanneer die leer oor die sogenaamde Eindtye ingespan word.
Hierdie video is 'n kort reaksie op die grootste en oudste samesweringsteorie van alle tye, naamlik die sogenaamde leer oor die eindtye.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: