Sterke God Lirieke | Oase Gemeente Liriek Video
Автор: Simfonie AGS Witpoortjie
Загружено: 2024-11-10
Просмотров: 94
Описание:
Hierdie lied, Sterke God is geproduseer deur Oase Gemeente.
Simfonie AGS Witpoortjie is 'n gemeente in die Wesrand van Johannesburg met die visie dat ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld daarbuite word.
Indien jy gebed of berading benodig, kan jy ons skakel by 087 654 2660.
Vir meer inligting, sien asseblief:
LinkTree: https://www.linktr.ee/simfonie/
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: