Waar kry ek MAKLIKE strekoefeninge vir my jong kind in Afrikaans?
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2023-02-11
Просмотров: 1586
Описание:
Wil jy hê jou kind moet soepel, energiek en slim leer? 🏃♀️🧒 Hierdie GRATIS Afrikaanse oefening-video met 7 STREKoefeninge gee jou kind ’n voorsprong in sport én leer! 🌟
• 🤸 7 maklike en prettige strekoefeninge vir jong kinders.
• 🧠 Verbeter breinfunksie deur meer suurstof na die brein.
• ⚽ Bou soepelheid en selfvertroue vir sport en beweging.
Waarom hierdie video ideaal is:
✅ Ontwikkel jou kind se fisieke en akademiese vaardighede.
✅ Prakties en geskik vir die huis of klaskamer.
✅ Uitgewerk deur ’n gekwalifiseerde biokinetikus.
🤸Gaan kyk gerus na al ons ander kinetika video's vir kinders. Jou kind gaan 'n sportster word en uitstaan tussen al sy/haar maats met ons uitstekende oefenvideo's.
• Oefen saam - Oefeninge vir jong kinders
00:00 Dr. Retha Calitz (biokinetikus) help ons oefen
00:31 GRATIS oefenvideo's vir kinders in Afrikaans
00:43 Pleasant memories education - I can/Ek kan video's
01:09 1. Plankie strekoefening
01:56 2. Strek jou nekspiere
02:47 3. Swaai en strek jou arms
03:35 4. Systrek oefeninge
06:00 5. Beenstrek en balanseer oefeninge
08:17 6. Vorentoe beenstrek oefeninge
10:42 7. Hande vier-voet beenstrek oefeninge
12:30 Afsluiting - strekoefeninge
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: