Nagstrand
Автор: Peter Rau
Загружено: 2025-12-20
Просмотров: 62
Описание:
“Nagstrand” is a blues-gedrewe nagballade oor ’n stil strand waar mense, stories en pyn deur mekaar spoel.
Van ’n visserman se vloek, tot jong liefde, tot die harde remme van ’n studente-Volksie — ’n hawelose meisie en ’n gebreekte bottel in die donker.
’n Lied oor stilte.
Oor chaos.
Oor die goed wat ons sien wanneer ons alleen langs die see sit.
Lirieke geskryf deur Peter Rau.
Musiek AI gegenereer.
Video deur AI-beelde en blues-groove inspirasie.
🌑 Dankie dat jy kyk — los gerus ’n comment of deel dit verder.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: