Laerskool Midvaal se Kultuuraande lewer skouspel op
Автор: VaalweekbladNews
Загружено: 2025-11-10
Просмотров: 141
Описание:
Laerskool Midvaal het van 28 tot 29 Oktober sy jaarlikse Kultuuraande aangebied, dié keer met ’n spesiale fokus op die viering van 100 jaar van Afrikaans.
Die geleentheid het weer eens gewys waarom dit ’n hoogtepunt op die skoolkalender geword het.
Hier sing Zuan Nel sing Frank Sinatra se My Way.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: