kuierSAKE | 04 Mei '24 | Tatjana Schoenmaker (Smith)
Автор: ontbytSAKE
Загружено: 2024-05-15
Просмотров: 238
Описание:
Dawie, Charlene en Leon het op Saterdag 4 Mei die voorreg gehad om met die Suid-Afrikaanse swemmer, Tatjana Schoenmaker, (nou Smith) te gesels.
Sy het in die vorige Olimpiese spele ons enigste goue medalje verower in die 200 meter borsslag en is al weer hard aan die oefen vir die Spele in Parys wat later vanjaar plaasvind. Ons wens haar alle sterkte toe met haar voorbereiding en glo sy sal weer vir ons 'n medalje of twee huistoe bring.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: