AFRIKAANSE GOSPEL: DIE BOEK OPENBARING, EN EINDTYE. 'n MOET KYK!!!
Автор: Bernard Bantjes
Загружено: 2017-09-21
Просмотров: 174
Описание: Die Goeie nuus van genade kan nie met die wet vermeng word nie. Ons is besig met genade, of die wet. Die boek Openbaring was nog nooit die openbaring van eind tye nie. Dis die openbaring van Jesus Christus. Hierdie woord, wat Augustus 2016 by Merwespond, Bonnievale bedien was, sal jou denke konfronteer, en jou vry maak. Ek weet dis lank, maar maak die tyd en geniet hierdie byeenkoms saam met ons!!!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: