Prof. Danie du Plessis | Dekaan van die fakulteit Geesteswetenskappe
Автор: Akademia
Загружено: 2025-08-04
Просмотров: 238
Описание:
Prof. Danie du Plessis is sedert Junie vanjaar deel van die Akademia-span as dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe. Prof. Du Plessis is ’n gesoute kommunikasiewetenskaplike en akademikus wat glo dat hoër onderwys méér as net blote loopbaanvoorbereiding is, dit is ’n roeping tot vorming.
#MyAkademia #Opvoedkunde
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: