Bella - Droomsindroom (Official Music Video)
Автор: Droomsindroom
Загружено: 2022-10-12
Просмотров: 140724
Описание:
Hierdie video is 'n visuele journaal inskrywing van ons ervaring in Stellenbosch toe ons "Bella" gaan record het saam met die res van ons mini-album "Aansteeklik". Dit is een van ons coolste memories.
Hierdie was ons manier om julle deel van die proses te maak, want op die ou einde van die dag is julle die rede hoekom ons musiek maak💜
Bella, hou vas vir my!
Credits vir hierdie cool video:
D.O.P, Editor & Colourist- Ruben van Vuuren
Ook 'n groot dankie aan De Akker Restaurant en Stellenbosch Books dat ons by julle kon shoot!
Luister nou ons musiek hierso:
https://linktr.ee/droomsindroom?utm_s...
Volg ons ook op Instagram, Facebook en Tiktok:
Kirsten- @kirstenrichardmusic
Kyle- @kyle.joshua.music
Band Page- @droomsindroom
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: