Dorslandtrek-nasate se byeenkoms - Seg 3 - PRONTUIT | 24 Sept 2018 | kykNET
Автор: kykNET Argief
Загружено: 2018-09-25
Просмотров: 1881
Описание:
Om Erfenisdag te vier het Prontuit die Dorslandtrek-nasate se byeenkoms op die oewer van die Kunenerivier in die noorde van Namibië besoek.
Elke vyf jaar trek van die nasate van die Dorslandtrekkers saam op die Namibië-Angola-grens. Vanjaar, 90 jaar gelede, in 1928, het die Dorslandtrekkers uit Angola terug getrek na die destydse Suidwes-Afrika toe.
To celebrate Heritage day, Prontuit visited the gathering of the Dorslandtrek descendants on the banks of the Kunene river in the northern part of Namibia on the Angola border. Every five years the descendants of the Dorslandtrekkers gather to celebrate their heritage. This year it is 90 years since (1928) that the Dorslandtrekkers moved back to the then South West Africa from Angola.
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: