Arrie gesels vanaand saam met rugbykenner Mike Potgieter oor die Stomers se groot kragmeting teen
Автор: NTV Afrikaans
Загружено: 2025-12-05
Просмотров: 0
Описание:
Arrie gesels vanaand saam met rugbykenner Mike Potgieter oor die Stomers se groot kragmeting teen Aviron Bayonnais om 22:00. Hulle breek die sleutelgevegte oop, kyk na die spelers wat die verskil kan maak en bespreek presies wat die Stomers nodig het om sterk uit die blokke te kom.
Vind meer uit in vanaand se nuutste episode van In Die Tonnel - 19:30 op NTV (DStv285 & GOtv25).
#Indietonnel #DStv285 #GOtv25 #Stomers #ChampionsCup #Rugby #Bayonnais #SAFans
#InDieTonnelYT
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: