Mnr. & Mej. Gim 2024
Автор: Langenhoven Gimnasium
Загружено: 2024-06-10
Просмотров: 708
Описание:
Mnr. en mej. Gim 2024 was 'n reusesukses. Ons finaliste het behoorlik in die Gimmie Diner geruk en rol. Met al die speletjies, gelag, optredes, gaskunstenaars en mooiste pakke en aandrokke is die wenners met groot afwagting aangekondig:
"Most liked” - Lisa Steyn
Mnr. Fotogenies - JD Cronjé
Mej. Fotogenies - Xinzeta Pietersen
Mnr. Persoonlikheid - JD Cronjé
Mej. Persoonlikheid - Nadia Badenhorst
Mej. Spaarbussie (finalis wat die meeste geld ingesamel het) - Li-Ann van Wyk
2de Prins - Willahn du Toit
2de Prinses - Aliyah Cremer
1ste Prins - Pieter Fourie
1ste Prinses - Nadia Badenhorst
Die groot oomblik waarvoor almal gewag het...
Mnr. Gim - JD Cronjé
Mej. Gim - Li-Ann van Wyk
#Gimmies #Gimmietrots #Gimmieglans #MnrenMejGim
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: