Willem breek sy eie SA-rekord - so word 'n kampioenpampoen gelaai
Автор: Group Editors
Загружено: 2022-03-31
Просмотров: 110
Описание:
Mosselbaai se eie pampoenkoning, Willem le Grange het nie teleurgestel by die afgelope naweek se jaarlikse Heidelberg Pampoenfees nie. Hy het sy eie SA-rekord van 867,5kg gebreek met sy nuutste inskrywing, 'n Atlantic Gaint-pampoen van 904,5kg genaamd Sophia. Kyk gerus hoe word so 'n massiewe pampoen gelaai.
Video Jannie du Plessis & Adél Steenkamp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: