Konferensie | Die ontkerkliking van die Huwelik (1)
Автор: Vrye Gereformeerde Kerk - Pretoria
Загружено: 2025-02-21
Просмотров: 732
Описание:
Konferensie: Die ontkerkliking van die Huwelik
Datum: Saterdag 22 Februarie 2025, 09:00-13:00
VGK Pretoria (h/v 28ste Laan en Louis Trichardt Straat)
1. Opening
2. Die (kerklike) huweliksbevestiging – ds. Gerard Meijer (GK Oos-Moot)
09:15-10:15 (lesing en bespreking)
(In baie gevalle het kerklike huweliksbevestiging verword tot ‘n saak tussen die paartjie en die predikant; die rol van die kerk in die huweliksbevestiging – toestemming deur die kerkraad, bediening deur die predikant; die belang van ‘n geskikte tyd en plek; die rol van die gemeente)
3. Egskeiding in die geskiedenis en volgens die Skrif – br. Peter Wassenaar (GK Waterkloofrand)
10:15-11:15 (lesing en bespreking)
(Hierdie onderwerp is in talle opsigte ‘n mynveld – hoe ontwikkel ons ‘n gemeenskaplike beleid wat die Skrif naspreek?; bespreking van bestaande beleide; kerklike uitsprake hieroor; die landswette)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: