Community members rol nou moue op
Автор: Son Koerant
Загружено: 2022-07-28
Просмотров: 4611
Описание:
Vir die community, deur die community.
Dís die saamstaan-werk wat nou in Bonteheuwel aan die gebeur is.
Inwoners van Bonteheuwel rol moue op om die erg gevandaliseerde treinstasie, wat letterlik oor die bestek van vier jaar stuk vir stuk afgebreek is, te herbou.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: