LEEU Feite vir Kinders 🦁 | Bee-Bee die By Interaktief | Afrika Diere Episode 2
Автор: BEE BEE DIE BY
Загружено: 2026-03-09
Просмотров: 71
Описание:
🦁 Episode 2: Leeu Feite vir Kinders
Hallo maatjies! 🌟
Kom leer saam met Bee-Bee die By alles oor die leeu — die koning van die diere!
In hierdie prettige en interaktiewe episode ontdek ons:
✨ Waar leeus bly
✨ Hoekom hulle in ’n trop leef
✨ Wat leeus eet
✨ En nog baie meer interessante feite!
👉 PERFEK vir:
• Kleuterskool
• Graad R – Graad 3
• Tuisonderrig
• Diere-liefhebbers
🎉 Bespreek vir Bee-Bee die By:
📲 WhatsApp 061 456 7673
Vir skole • partytjies • feeste
🔔 Subscribe vir nog Afrika Diere episodes!
Volgende: 🐒 Bobbejaan | 🦒 Kameelperd | 🦓 Sebra
👍 Like en deel met jou maatjies!
#️⃣ HASHTAGS (onder in description)
#BeeBeeDieBy #Leeu #AfrikaDiere #KinderVideo #Afrikaans #LeerMetPret #GrootVyf
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: