ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Toekomsbouer | Argiteksvoorstelling van die nuwe Akademia-kampus

Автор: Kanton

Загружено: 2024-08-15

Просмотров: 115

Описание: Die ontwikkeling sal in Pretoria geleë wees, agt kilometer vanaf Solomon Mahlangu-rylaan op die Boschkop-pad in die ooste van Pretoria. Die nuwe kampus bied aan Akademia die geleentheid om ’n volledige en uitgebreide akademiese programaanbod oor al sy fakulteite beskikbaar te maak wat aan die omvattende vraag van voornemende studente sal voldoen. Dié kampus sal voorts voorsiening maak vir 5 000 voltydse voorgraadse studente en nagenoeg 1 500 nagraadse studente. Vier mans- en vier dameskoshuise sal 1 500 studente op die kampus kan huisves.

“Fase een van die projek sal nagenoeg R1,8 miljard beloop en op 1 Januarie 2028 voltooi wees, terwyl die totale ontwikkelingskoste meer as R3 miljard sal wees. Die tweede fase behels die voltooiing van die akademiese kampus en koshuise waarna die sportfasiliteite, kapel en ouditorium volg,” verduidelik Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton.

“Ons gaan ’n reusemonument vir Afrikaanse hoër onderwys oprig. Dit gaan kantoorblokke, lesingsale, laboratoriums, ’n ouditorium, doelgerigte navorsingslokale, ’n kafeteria, restaurante, koffiewinkels, ’n studentesentrum, biblioteek, koshuise, personeelverblyf én wêreldklas sportfasiliteite vir rugby, krieket, netbal, tennis, atletiek, hokkie, swem en binnenshuise sportsoorte insluit,” voeg Schalekamp by. “Daar word ook ’n proefplaas vir die Natuurwetenskappe- en Landboufakulteite beplan.”

-

https://www.kanton.co.za/
https://toekomsbouer.co.za/

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Toekomsbouer | Argiteksvoorstelling van die nuwe Akademia-kampus

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Bright lines and liquid Abstract Green, Pink, Blue Background video | Footage | Screensaver

Bright lines and liquid Abstract Green, Pink, Blue Background video | Footage | Screensaver

Pink Sunset Aesthetic Gradient Radial Background Screensaver & Fairy Dust for Wallpaper

Pink Sunset Aesthetic Gradient Radial Background Screensaver & Fairy Dust for Wallpaper

Siener van Rensburg en Pres. Paul Kruger aan die woord

Siener van Rensburg en Pres. Paul Kruger aan die woord

19 minutes of silence

19 minutes of silence

Переговоры провалились / Срочная переброска войск

Переговоры провалились / Срочная переброска войск

Prinses Amalia klaar met militaire opleiding: bier over strepen en knuffel van mama Máxima

Prinses Amalia klaar met militaire opleiding: bier over strepen en knuffel van mama Máxima

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

1-Hour Pink & Orange Aura Study Timer | No Breaks, No Music | Deep Focus ⏳✨

1-Hour Pink & Orange Aura Study Timer | No Breaks, No Music | Deep Focus ⏳✨

Pretoria Boeremark is elke Saterdagoggend in besigheid sedert 1992 ~ Onderhoud met CD van Reenen

Pretoria Boeremark is elke Saterdagoggend in besigheid sedert 1992 ~ Onderhoud met CD van Reenen

White and Black Wallpaper Engine 1 Hour

White and Black Wallpaper Engine 1 Hour

2 HOURS :: Yann Tiersen, 6 pieces piano

2 HOURS :: Yann Tiersen, 6 pieces piano "Amélie", Piano Cover by @RoseWilson

Bright Abstract Neon Blue Lines Background video | Footage | Screensaver

Bright Abstract Neon Blue Lines Background video | Footage | Screensaver

Aesthetic background | White coquette bow wallpaper | Art screensaver for TV | Frame PRO TV painting

Aesthetic background | White coquette bow wallpaper | Art screensaver for TV | Frame PRO TV painting

20 minutes of silence

20 minutes of silence

Cherry Blossom Wallpaper Engine 1 Hour

Cherry Blossom Wallpaper Engine 1 Hour

Hoofleiers van Hoërskool Die Wilgers gesels oor die eerste dag van hulle laaste skooljaar.

Hoofleiers van Hoërskool Die Wilgers gesels oor die eerste dag van hulle laaste skooljaar.

To, co Chiny budują teraz, odbierze ci mowę

To, co Chiny budują teraz, odbierze ci mowę

Страна может исчезнуть с карты / Президент сделал заявление

Страна может исчезнуть с карты / Президент сделал заявление

Barbie Land & Fairy Dust Pastel Pink Aesthetic Gradient Radial Background Screensaver For Wallpaper

Barbie Land & Fairy Dust Pastel Pink Aesthetic Gradient Radial Background Screensaver For Wallpaper

⚡️ Зеленский сделал комплимент Путину || Заявление о победе и сделке

⚡️ Зеленский сделал комплимент Путину || Заявление о победе и сделке

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]