Politiek met Theo: Topbestuur in die Polisie stort in duie - 16 Julie 2025
Автор: AMT
Загружено: 2025-07-16
Просмотров: 11257
Описание:
Politiek met Theo: Topbestuur in die Polisie stort in duie - 16 Julie 2025
In dié week se video gesels ons soos altyd met Prof. Theo Venter van die NWU oor die belangrikste politieke kwessies van die week.
🛑 Die kollig val hierdie week op die krisis in die topbestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) – ’n situasie wat nie net die vlakke van misdaad raak nie, maar ook ’n direkte impak het op plaasmoorde en landelike veiligheid.
🇺🇸 Ons bespreek ook:
Hoe Suid-Afrika sy verhouding met die VSA kan verbeter
Waarom landelike veiligheid 'n sleutelrol in dié verhouding speel
Die uitdagings van Amerikaanse invoertariewe en hoe dit ons buitelandse handel beïnvloed
🎥 Kyk die video nou en deel jou mening in die kommentaar!
#PolitiekMetTheo #SAPD #Misdaad #Plaasmoorde #VSA #BuitelandseHandel #LandelikeVeiligheid #SuidAfrika #Tariewe
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: